Shelley Fabares

Shelley Fabares
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Januarie 1944 (1944-01-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shelley Fabares (gebore 19 Januarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Girl Happy (1965) en in die televisiereekse Matinee Theatre (1955), The Donna Reed Show (1958), en Coach (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy